Print

2024 Apr

GROOT redes om in te skryf vir SA Bass Tydskrif

  1. SA BASS is die gesaghebbende swartbaarhengeltydskrif sedert 2001
  2. Skryf nou en spaar geld op omslagprysverhogings 
  3. Leserskompetitsies in elke uitgawe
  4. Maandelikse geluktrekkings net vir intekenaars
  5. Die tydskrif word afgelewer by jou posadres
  6. Jy mis nooit 'n uitgawe nie
  7. SA BASS tydskrif is die ideale geskenk vir passievolle swartbaarhengelaars
  8. SA BASS is gevul met hengelwenke om jou te help 
  9. Wees ernstig oor bewaring vir jou eie en jou kinders se belang
  10. SA BASS is ook beskikbaar in digitale formaat.

Kry 'n inskrywingsvorm; regs-kliek hier en "save target as" om 'n kopie in PDF formaat af te laai, vul dan net die vorm in, faks dit terug aan ons met jou bewys van betaling en ons sorg vir die res.

Subscribe to our mailing list

* indicates required

Powered by MailChimp